Phyllis Haver

Phyllis Haver
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1899-01-06)6 Januarie 1899
Sterfte 19 November 1960 (op 61)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1915–1930
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Phyllis Haver (6 Januarie 1899 – 19 November 1960) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Fighting Coward (1924), The Midnight Express (1924), The Nervous Wreck (1926), en Chicago (1927).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy